{"product_id":"9780624065272","title":"Ena Murray Omnibus 39","description":"\u003cp\u003eIn Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil he nie. In Verworpe silwer fuif Louis Mocke op sy eerste huweliksnag saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais?\u003c\/p\u003e","brand":"Human \u0026 Rousseau (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48217878200555,"sku":"00000_00000_00000_00000","price":33.78,"currency_code":"SGD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0758\/4484\/5803\/files\/9780624065272-1.jpg?v=1781631240","url":"https:\/\/kinokuniya.com.sg\/ja\/products\/9780624065272","provider":"Books Kinokuniya Singapore","version":"1.0","type":"link"}