{"product_id":"9780624065678","title":"Ena Murray Omnibus 40","description":"\u003cp\u003eDrie van Ena se gunstelingverhale in haar laaste omnibus: In Sonneblomstraat 7 bied 'n sopkombuis se bedrywighede vir Wanya 'n veilige hawe, maar alles verander wanneer haar man uit die tronk vrygelaat word. In Die uurglas loop leeg word Karien se man ernstig beseer en vind sy dat sy hunker na nie net een nie, maar twee dokters.\u003c\/p\u003e","brand":"Tafelberg Publishers Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48217946063083,"sku":"00000_00000_00000_00000","price":33.78,"currency_code":"SGD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0758\/4484\/5803\/files\/9780624065678-1.jpg?v=1781631239","url":"https:\/\/kinokuniya.com.sg\/ja\/products\/9780624065678","provider":"Books Kinokuniya Singapore","version":"1.0","type":"link"}