{"product_id":"9780624048374","title":"Fees van die ongenooides (2nd)","description":"\u003cp\u003eDit is die jaar 1901. Die son het gesak oor 'n verskroeide landskap, en die landskap verwelkom die duister. Die doringdraad en tentrye van die konsentrasiekamp is nog net 'n swart vlek op die vlakte. En aan die rand hiervan gloei 'n tent soos 'n lantern.\u003c\/p\u003e","brand":"Tafelberg Publishers Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48683297308907,"sku":"00000_00000_00000_00000","price":37.75,"currency_code":"SGD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0758\/4484\/5803\/files\/9780624048374-1.jpg?v=1781631237","url":"https:\/\/kinokuniya.com.sg\/products\/9780624048374","provider":"Books Kinokuniya Singapore","version":"1.0","type":"link"}