Sirkusboere

33.78 SGD
会員価格
30.41

Product Description

Dit is 'n jaar na die Anglo-Boereoorlog, en in die middel van 'n sirkus-arena in die Amerikaanse hartland staan 'n man in wat later jare as die tipiese drag van Boerekrygers herken sou word: breerandhoed, onderbaadjie, bandelier, kamaste. Hy het 'n druipsnor en bokbaardjie, wakker oe en 'n lang, reguit neusbrug. Hy kondig die vertoning met 'n paradegrondstem aan: "Ladies and gentleman, the Battle of Paardeberg!" Agter die skerms gee die sirkusbaas die teken en die donderslae van kanonvuur laat die gehoor na hul ore gryp, die arena word gevul met rook, gille en die tap-tap van geweervuur. Die man in die middel van die arena is Ben Viljoen, generaal Ben Viljoen. 'n Jaar tevore was hy nog een van die Boeremagte se knapste bevelvoerders. Die sirkusbaas agter die skerms is ene Frank Fillis, 'n impresario van wereldformaat. Sonja Loots se roman is die verhaal van oud-Boerestryders se deelname aan Fillis se sirkus - enersyds die verhaal van mense wat van hul ergste trauma 'n sirkus gemaak het; andersyds die verhaal van iemand wat weet hoe om die mens se aptyt vir skouspelagtige geweld uit te buit.

Dit is 'n jaar na die Anglo-Boereoorlog, en in die middel van 'n sirkus-arena in die Amerikaanse hartland staan 'n man in wat later jare as die tipiese drag van Boerekrygers herken sou word: breerandhoed, onderbaadjie, bandelier, kamaste.

Available to Order

Usually dispatches within 3-4 weeks

While every attempt has been made to ensure stock availability, occasionally we may run out of stock at our stores.

ご注文金額 50.00SGD以上で国内送料無料

Discount is applied at checkout.

Recently Viewed Items

Related Products