Nooit is 'n lang, lang tyd

36.77 SGD
会員価格
33.10

Product Description

Drie vriende (in hul veertigs) gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras. Karien kom vroeer terug huis toe, na sy ontdek haar een beste vriendin het haar man verlei, Daleen kom uiteindelik met die sak patats te vore dat sy eintlik gay is, en net te bang was om haar twee boesemvriendinne met die waarheid te vertrou, en Amelia sit tussen die duiwel en die diep blou see - verlig dat sy eindelik die waarheid oor haar egbreuk vertel het, maar diep hartseer oor die verbrokkeling van 'n kosbare vriendskap.

Drie vriende (in hul veertigs) gaan hou saam vakansie langs die see. En in 'n oogwink verander 'n jare lange standvastige vriendskap in 'n stormagtige moeras.

Available to Order

Usually dispatches within 3-4 weeks

While every attempt has been made to ensure stock availability, occasionally we may run out of stock at our stores.

ご注文金額 50.00 SGD以上で国内送料無料

Discount is applied at checkout.

Recently Viewed Items

Related Products