36.77 SGD
Member Price
33.10

Product Description

Boelie is Mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Persomi is die bywonerskind. Maar Persomi is slim, waarskynlik te danke aan haar onbekende biologiese pa. 'n Baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen Boelie en Persomi, maar iets hou Persomi terug - waarom kan sy nie met oorgawe liefhe nie? En wanneer sy as baie jong prokureurtjie inwillig om die Indierwinkeliers se gedwonge verskuiwing in die hof te beveg, bring dit haar in direkte konflik met die gemeenskap - en met Boelie.

Boelie is Mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Persomi is die bywonerskind. Maar Persomi is slim, waarskynlik te danke aan haar onbekende biologiese pa. 'n Baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen Boelie en Persomi, maar iets hou Persomi terug - waarom kan sy nie met oorgawe liefhe nie?

Available to Order

Usually dispatches within 3-4 weeks

While every attempt has been made to ensure stock availability, occasionally we may run out of stock at our stores.

Free domestic shipping on orders over 50.00SGD

Discount is applied at checkout.

Recently Viewed Items

Related Products