Ettie Bierman Keur 8

33.78 SGD
Member Price
30.41

Product Description

Bitter bloeisels: Rothea Beukes is gewikkel in 'n stryd teen die groot Duitser Dieter Richter - die prys is voogdyskap van die jong Albie Richter, wie se ouers in 'n botsing gesterf het. En dan volg daar ewe skielik aanslae op Albie se lewe ...Daar kom 'n tyd: Wanneer haar man in 'n motorongeluk sterf, is Marinda ontredderd en alleen. Sy vra hulp by haar oorlede man se broer, Hugo, maar die man glo sy is 'n blote fortuinsoeker. Kaptein Casanova: Kaptein De Villiers van Jakaranda-lugdiens het 'n oog vir 'n mooi nooi, tot die onsteltenis van sy verloofde, die hoofwaardin Janine; hy maak haar lewe vir haar regtig moeilik. Maar al die passasiers op vlug 013 se lewens word onherroeplik verander wanneer dit blyk dat 'n teddiebeer op 'n ou oom se skoot meer as net 'n speelding is!

Bitter bloeisels: Rothea Beukes is gewikkel in 'n stryd teen die groot Duitser Dieter Richter - die prys is voogdyskap van die jong Albie Richter, wie se ouers in 'n botsing gesterf het.

Available to Order

Usually dispatches within 3-4 weeks

While every attempt has been made to ensure stock availability, occasionally we may run out of stock at our stores.

Free domestic shipping on orders over 50.00SGD

Discount is applied at checkout.

Recently Viewed Items

Related Products