Ena Murray Omnibus 38

33.78 SGD
Member Price
30.41

Product Description

In Die tonnel word die verlamde Ilse deur haar vader se testament verplig om langs vele kronkelpaaie te reis voor sy die eindpunt van die lang, duister tonnel kan bereik en haar droomster kan gryp. In Keerkring van die hart het Kasper 'n vergeefse droom oor die hooghartige Liesel. Kan die skugter man tot haar redding kom, al het sy met 'n swierbol getrou? En in En die klippe sal uitroep is Emile, kroonprins van modelplaas La Rhone, 'n gesogte vangs onder die skone geslag, maar by nuwe verpleegsuster Miempie, 'n kampvegter vir menseregte, loop hy sy rieme styf ...

In Die tonnel word die verlamde Ilse deur haar vader se testament verplig om langs vele kronkelpaaie te reis voor sy die eindpunt van die lang, duister tonnel kan bereik en haar droomster kan gryp. In Keerkring van die hart het Kasper 'n vergeefse droom oor die hooghartige Liesel. Kan hy tot haar redding kom, al het sy met 'n swierbol getrou?

Available to Order

Usually dispatches within 3-4 weeks

While every attempt has been made to ensure stock availability, occasionally we may run out of stock at our stores.

Free domestic shipping on orders over 50.00SGD

Discount is applied at checkout.

Recently Viewed Items

Related Products